top of page

40) Die Opstanding - Dink daaraan!
Bybelstudie uit Hand 17:22-44 Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
Christus het uit die dode opgestaan en alles staan en val daarby! (1 Kor 15) En dit is nou net te veel vir hierdie Atheners. Toe hulle van die opstanding uit die dode hoor, het sommige begin spot en ander het gesê: Ons sal later weer meer hieroor hoor. Hulle wil nie dink oor die opstanding nie, net so min as wat hulle oor die dood wil dink. En dit is natuurlik baie mense se probleem. Volg die Bybelstudie Woensdae op @WoordeuitsyWoning
bottom of page