top of page

4) Langs die weg van gebed

Hand 1:15-26 Bybelstudie uit Handelinge Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Die algemene atmosfeer in hierdie tyd opgesom: Eendragtig. Volhardend. Gebed en Smeking. Die Heilige Gees gaan uitgestort word. Die Here Jesus Christus het vir vir hulle gesê, maar dit gebeur ook langs die weg van gebed.  Net soos Jesus Christus se wederkoms ook langs die weg van gebed sal gebeur.   

Bron: Handelinge 1: 15-26 

Opnamedatum: 2023 10 03

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page