top of page

35) God se genade is genoeg

(Volledige Erediens) Ps 78 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Psalm 78    

Lees Ps 78:10-40 

Teks  78:19b  Hulle het gesĂȘ: Sou God 'n tafel kan dek in die woestyn? 

Tema: God se genade is genoeg 

Ps. 95:1,2,4; 107:1,10; 81:12,13; 119:6,7 

Agtergrond tot die preek: 

Dis wat die volk in die woestyn moet leer: om ten volle van God afhanklik te wees. Om te leer: God se werklikheid is groter, God se liefde is baie groter as die harde werklikheid. Maar hulle moes nog iets leer. Hulle moes leer: God se genade is vir hulle genoeg! Woordverkondiging: Ps 78 ds Gustav Opperman, GK Bethuli.  En hulle het God versoek in hul hart  Hulle het God versoek deur voedsel te vra na hulle sin. God het hulle toe gegee wat hulle gevra het, maar... maar in hulle siel het Hy 'n maerte gestuur. (15)  

Opnamedatum: 2024 05 19  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) 150 Psalms Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za 

4) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page