
31) Onse Kategismus vir Kinders
Sondag 21 Vr 55,56 Gemeenskap van Heiliges Ds Faan Smit
Heidelbergse Kategismus Sondag 21: Vraag 55: Wat verstaan jy onder die gemeenskap van die heiliges? Antwoord: Ten eerste dat die gelowiges, almal saam en elkeen afsonderlik, as lede met die Here Christus gemeenskap en aan al sy skatte en gawes deel het (a). Ten tweede dat elkeen verplig is om sy gawes gewillig en met vreugde tot nut en saligheid van die ander lede aan te wend (b). Vraag 56: Wat glo jy van die vergewing van die sondes? Antwoord:. Dat God, op grond van die voldoening van Christus, aan al my sondes en ook my sondige aard waarteen ek my lewe lank moet stry nooit meer (a) wil dink nie. Uit genade wil Hy aan my die geregtigheid van Christus skenk (b) sodat ek nooit in die strafgerig van God sal kom nie (c).
Volg Sondagmiddae die reeks gratis video’s waarin Bybelse waarhede deur die Heidelbergse Kategismus interaktief en spelenderwys met ‘n groepie kinders verduidelik word. Die aanbieder is ds Faan Smit, GK Heidelberg. Vervaardigers: Woorde uit sy Woning. Navrae: Gustav en Ina Opperman +27 836502186.
Teken gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir alle video’s in hierdie reeks. Volg ons op Faceboek, YouTube, WhatsApp enTelegram. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 950 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's.
Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang
Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 21 Vraag 55,56
Opnamedatums: 2022 10 06
Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel
Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/