top of page

27) Onse Kategismus vir Kinders

Sondag 19 Vr 50, 51 Sit aan die Regterhand Ds Faan Smit

Heidelbergse Kategismus Sondag 19 Vraag 50: Waarom word daarby gevoeg: En sit aan die regterhand van God? Antw. Omdat Christus daarom na die hemel opgevaar het, dat Hy Hom daar sou betoon as die Hoof van sy Christelike Kerk (a), deur wie die Vader alle dinge regeer (b). Vraag 51: Watter nut bring die heerlikheid van ons Hoof Christus vir ons? Antw. Eerstelik, dat Hy deur sy Heilige Gees die hemelse gawes in ons, sy lede, uitgiet (a). Daarna, dat Hy ons met sy mag teen alle vyande beskut en bewaar (b).


Laai die gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  Volg Sondagmiddae die reeks gratis video’s waarin Bybelse waarhede deur die Heidelbergse Kategismus interaktief en spelenderwys met ‘n groepie kinders verduidelik word. Die aanbieder is ds Faan Smit, GK Heidelberg.  Vervaardigers: Woorde uit sy Woning. Navrae: Gustav en Ina Opperman +27 836502186. Teken gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir alle video’s in hierdie reeks. Volg ons op Faceboek, YouTube, WhatsApp enTelegram.


Opnamedatum: 2022 09 27   Musiek gebruik in hierdie video: 

Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag  


Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/



274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page