top of page

27) Laat ons die Belydenis vashou!

(Volledige Erediens) Hebr 4 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Sag 3:1-5; Heb 2:10-18; 4:14-16 

Teks: Heb 4:14 … laat ons die belydenis vashou. Heb 4:16 …Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan … 

Psalms: 84:1,2; 86:3.6; 66:1,7; 25:4,5 

Agtergrond tot die preek: 

Om vas te hou aan die Belydenis wanneer die Naam van jou Verlosser 'n vloekwoord geword het   in die wêreld se media. Om vas te hou aan die Belydenis wanneer jou Verlosser op die markplein van godsdienste voorgehou word as maar net een van baie moontlikhede. Om met vrymoedigheid God se troon te nader, terwyl jy jou swakhede, jou tekortkominge, jou mismoedigheid, jou verslawings soos ysterkettings agter jou moet aansleep. 


Musiekbesonderhede: 1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: 

Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page