
24) Onse kategismus vir Kinders
Argeologiese en Bybelse Agtergrond tot Sondag 17 Vr 45 Ds Faan Smit
Laai die gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Volg Sondagmiddae die reeks gratis video’s waarin Bybelse waarhede deur die Heidelbergse Kategismus interaktief en spelenderwys met ‘n groepie kinders verduidelik word. Die aanbieder is ds Faan Smit, GK Heidelberg.
Vervaardigers: Woorde uit sy Woning. Navrae: Gustav en Ina Opperman +27 836502186.
Teken gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir alle video’s in hierdie reeks. Volg ons op Faceboek, YouTube, WhatsApp enTelegram.
Bron: Heidelbergse Kategismus
Sondag 17 Vraag 45: Watter nut het die opstanding van Christus vir ons?
Antw. Ten eerste het Hy deur sy opstanding die dood oorwin, sodat Hy ons die geregtigheid deelagtig sou kan maak wat Hy deur sy dood vir ons verwerf het (a). Ten tweede word ons ook deur sy krag opgewek tot 'n nuwe lewe (b). Ten derde is die opstanding van Christus vir ons 'n gewisse pand van ons salige opstanding (c).
Opnamedatum: 2022 09 27
Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/