top of page

24) Alles te doen met Jesus

(Volledige Erediens) Mat 27 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees Mat. 27:11-31 

Teks: Mat 27:19 En terwyl hy op die regbank sit,  het sy vrou na hom gestuur en gesê:  Moet tog niks te doen hê met dié regverdige man nie,  want ek het vandag in ‘n droom baie gely om sy ontwil. 

Tema: Alles te doen met Jesus 

Psalms: 99:1,2; Ps 1:1,2; Ps 40:4,5; Ps 18:1,14  

Agtergrond tot die preek: 

Godsdiens is iets wat gemoedere hoog kan laat loop. Dis ‘n onderwerp wat in baie gevalle liefs vermy word. Raak jy betrokke in allerhande Godsdienstige geskille, kan jy jou vingers maklik verbrand. Dis veral daar waar die ware Jesus ter sprake is dat dinge skeef kan loop. Hy het immers juis in die wêreld gekom om mense te laat struikel.  

Opnamedatum: 2024 04 21  

Musiekbesonderhede: 

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: 

Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0 

 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page