top of page

22) Onse Kategismus vir Kinders

Sondag 16 Vr40 42 Sy sterwe, my sterwe Ds F Smit @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 16 Vraag 40: Vr. Waarom moes Christus Hom tot in die dood verneder? Antw. Omdat weens die geregtigheid en waarheid van God (a) nie anders vir ons sondes betaal kon word as deur die dood van die Seun van God nie (b). Vraag 41: Waarom is Hy begrawe? Antw. Om daarmee te betuig dat Hy waarlik gesterf het (a). Vraag 42: As Christus dan vir ons gesterf het, hoe kom dit dat ons ook moet sterwe? Antw. Ons dood is geen betaling vir ons sondes nie (a), maar alleen 'n afsterwing van die sondes en 'n deurgang tot die ewige lewe (b).  

Opnamedatum: 2022 09 27


Laai die gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.   Volg Sondagmiddae die reeks gratis video’s waarin Bybelse waarhede deur die Heidelbergse Kategismus interaktief en spelenderwys met ‘n groepie kinders verduidelik word. Die aanbieder is ds Faan Smit, GK Heidelberg. Vervaardigers: Woorde uit sy Woning. Navrae: Gustav en Ina Opperman +27 836502186. Teken gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir alle video’s in hierdie reeks. Volg ons op Faceboek, YouTube, WhatsApp enTelegram.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page