top of page

22) Die Heilige in ons midde

olledige Erediens Hosea 11 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Hosea 11 

Teks: 11:9 Ek is God en nie 'n mens nie, die Heilige in jou midde 

Tema: God is regverdig en barmhartig. Psalms: 146:1,6; 81:12,13; 95:1,2,4; 103:7,11.

Agtergrond tot die preek:  

Menslik gesproke kan ons nie anders nie. Ons moet erken: die gordyn is besig  om oor die gereformeerde kerke in Suid-Afrika te sak.  Dis amptelik. Die statistieke sĂȘ dit. Dis 'n kwessie van tyd, dan maak ons die deure toe.  


Musiekbesonderhede: 

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: 

Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page