top of page

21) Bekering sonder keuse

Bybelstudie uit Hand 9:1-19 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Die arme man het nie geweet wat hom getref het nie. Baie mense meen dat jy as 'n gelowige 'n keuse vir God moet maak en hier is 'n pragtige voorbeeld van iemand wat nie 'n keuse gehad het in hierdie saak nie. 

Bron: Handelinge 9:1-19 

Opnamedatum: 2024 04 02  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  1) The Princesses Heart (Cinematic Romantic) Artist: Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page