top of page

20) Die Evangelie vir 'n Afrikaan
Hand 8:26-40 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Hierdie gedeelte verskaf baie probleme vir die aanhangers van die sg. Israelvisie, hulle wat sê dat die Evangelie net bedoel is vir die Europese afstammelinge van die verlore tien stamme van Israel, maw die Evangelie is net bedoel vir blankes. Ek oorvereenvoudig nou, maar dit kom maar basies daarop neer dat die Here se Woord nie bestem is vir mense van Afrika nie. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge, aangebied deur ds Gustav Opperman
Bron: Handelinge 8:26-40 Opnamedatum: 2024 03 19
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) The Princesses Heart (Cinematic Romantic) Artist: Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.
bottom of page