top of page

20) Wat wil ek meer hê?

(Volledige Erediens) Deu 3 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees Deu 3:23-29; Luk 9:28-36 

Teks Deu 3:25: Laat my tog oortrek en die mooi land sien wat oorkant die Jordaan lê, daardie goeie bergland en die Líbanon! 

Tema: Die Here gee baie meer as wat ons vra 

Psalms: 118:2,12; 103:7,11; 105:5,6; 119:19,25  

Agtergrond tot preek: 

Hy staan daar in die heerlikheid van Sy opstanding, in die heerlikheid van Sy wederkoms, in die heerlikheid van die Vader, in die heerlikheid van die heilige engele … Sowat het geen mens nog gesien nie!   Moses, jy wou die Beloofde Land sien. Nou is jy in die Beloofde Land. Moses, jy wou die land se vrugte ervaar. Hy wat voor jou staan … (in die woorde van die Profeet Jesaja), Hy is die vrug van die land … (Jes 4:2). Van alle vrugte wat hierdie land kon oplewer  is Hy die mooiste, die heerlikste.  Kyk mooi na Hom, Moses, jy wat die Here wou sien … Nou, sien jy Hom!  

Opnamedatum: 2024 03 24 


Musiekbesonderhede: 1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: 

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: \

Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page