
2 Paaie 2 Eindpunte: Kies versigtig!
Preek Psalms 1 Heidelbergse Kategismus 32 - Woorde uit sy Woning
Met ‘n Zombie walk kom ‘n groep mense kom ooreen om hulself so op te maak en hulle self te grimeer, so asof hulle lewend dood is, met wonde oral aan hulle lyf en aan die gesig aangeplak. Hoe grusamer hoe beter! En dan word daar ‘n Zombie walk gehou ter ere van die Zombies. ‘n Kring van spotters, met die dood spottende. Ons doen dit vir die grap. Kyk almal van ons is lewende dooies! Eintlik is dit ‘n baie goeie illustrasie van dit wat ons in Psalm een leer. Daar is die weg van die dood en dan is daar die weg van die lewe. Daar is die walk van die ewige dood en dan kan jy wandel op die pad van die lewe. Daar is die kinders van die lig en daar is die kinders van die duisternis. Bron: Psalm 1 Hk 32 Vraag 86 en 87 Twee Paaie, Twee Eindpunte! Kies versigtig! Troosreeks: Bely uit die Psalms#43 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 02 18 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Openingsmusiek: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 Slotmusiek: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 449