top of page

19) Skynbekering

Bybelstudie uit Hand 8:9-25 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Daar het baie skynbekerings plaasgevind. Ek wil dit amper vergelyk met dit wat ons ook soveel keer in gereformeerde kerke ervaar:  Jong mense lê belydenis van geloof af, maar dan sien jy baie kort daarna dat daar's nie werklik geloof nie, want hulle raak net weg van die kerk. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge, aangebied deur ds Gustav Opperman  

Bron: Handelinge 8:9-25 Opnamedatum: 2024 03 12  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  1) The Princesses Heart (Cinematic Romantic) Artist: Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page