top of page

17)Die Here nie vasgevang!

Bybelstudie uit Hand 7:20-60 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Alles behoort aan die Here. Ons gaan Hom nie vasvang in hierdie gebou, of in hierdie kerk, Katolieke kerk of Protestantse kerk. Ons gaan Hom nie hier vasvang nie. Die Here is oor die hele aarde en Hy sien diegene raak wie se hart onverdeeld op Hom gerig is (11Kron 16:9). Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge, aangebied deur ds Gustav Opperman  

Bron: Handelinge 7:29-60 Opnamedatum: 2024 02 27  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  1) The Princesses Heart (Cinematic Romantic) Artist: Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page