
17) Onse Kategismus vir Kinders
Sondag 12 Vr 32 Waarom word jy 'n Christen genoem? Ds Faan Smit
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 12
Vraag 32: Maar waarom word jy 'n Christen genoem (a)?
Antw. Omdat ek deur die geloof 'n lid van Christus is (b) en daardeur deel het aan sy salwing (c) sodat ek sy Naam kan bely (d) myself as 'n lewende dankoffer aan Hom kan toewy (e), met 'n vrye en goeie gewete in hierdie lewe teen die sonde en die duiwel kan stry (f) om hierna in ewigheid saam met Hom oor alle skepsele te regeer (g).
Opnamedatum: 2022 008 19
Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/