top of page

16) Onse kategismus vir Kinders

Sondag 12 Vr 31 Waarom word Hy Christus genoem? Ds Faan Smit

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.  


Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 12 Vr 31: Waarom word Hy Christus genoem? 

Antw. Omdat Hy deur God die Vader verordineer en met die Heilige Gees gesalf is (a) tot ons hoogste Profeet en Leraar (b), wat ons die verborge raad en wil van God aangaande ons verlossing ten volle geopenbaar het (c); en tot ons enigste Hoëpriester (d), wat ons met die enige offerande van sy liggaam verlos het (e) en vir ons met sy voorbidding gedurigdeur intree by die Vader (f); en tot ons ewige Koning, wat ons met sy Woord en Gees regeer en ons by die verworwe verlossing beskut en bewaar (g).


Opnamedatum: 2022 08 18  


Musiek gebruik in hierdie video:  Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag    

Outro Music:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0   

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/   

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page