top of page

15) Onse kategismus vir Kinders

Sondag 11 Vr 28,29 God die Seun en ons Verlossing Ds Faan Smit

Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af: https://bit.ly/3HTholb  Dankie aan Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging wat hierdie toepassing vir ons borg en help ontwikkel het!   


Skerp jou kennis op van die Heidelbergse Kategismus. Volg Sondagmiddae die reeks video’s waarin ds Faan Smit, GK Heidelberg die Kategismus vir oud en jonk ontsluit. Vervaardigers: Woorde uit sy Woning. Navrae: Gustav en Ina Opperman +27 836502186.  


Bron: Die Heidelbergse Kategismus 

Vraag 29: Waarom word die Seun van God Jesus, dit is, Saligmaker genoem? Antw. Omdat Hy ons salig maak en van al ons sondes verlos (a); en verder dat by niemand anders enige saligheid te soek of te vinde is nie (b). 

Vraag 30: Glo húlle dan ook in die enigste Saligmaker Jesus, wat hulle saligheid en welsyn by die heiliges, by hulleself of êrens anders soek? Antw. Nee; maar hulle verloën met die daad die enigste Heiland Jesus, ofskoon hulle met die mond in Hom roem (a); want één van twee; òf Jesus is geen volkome Saligmaker nie, òf die wat hierdie Saligmaker met 'n ware geloof aanneem, moet alles in Hom hê wat vir hulle saligheid nodig is (b).  


Opnamedatum: 2022 08 18  


Musiek gebruik in hierdie video:  Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag  


Outro Music:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0   

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/   

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page