top of page

15) Vroue as diakens?

Bybelstudie uit Hand 6:1-7 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Was hierdie dan nou die instelling van die diakenamp of nie? As hierdie gedeelte betrekking het op die instelling van die diakenamp, het dit dan ook vir ons 'n sekere boodskap t.o.v. die gesprekke wat nou nog in die Gereformeerde kerke aan die gang is rondom die vrou in die diakenamp. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge: Die Gees aan die werk, aangebied deur ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning.  

Opnamedatum: 2024 02 13   

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) The Princesses Heart (Cinematic Romantic) Artist: Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page