top of page

143) Soek jy 'n leier?
(Volledige Erediens: 1 Sam 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees: Deu 17:14-20; 1 Sam 8
Teks: 1 Sam 8:5 stel nou ‘n koning oor ons aan om ons te rig soos by al die nasies.
Tema: Regeer soos konings
Psalms: 89:1,3; 89:6; 89:7; 146:2,3
Agtergrond tot die preek: Nou, waar laat dit ons vandag ... Ons wat saam met die wêreld in hierdie rigterlose en rigtinglose wêreld ronddryf en waar daar na elke stukkie verbygaande dryfhout gegryp word, gegryp word na elkeen wat homself of haarself aanbied om koning te wees?
bottom of page