top of page

14) ‘n Beker van heil en ‘n beker van onheil

Jes 51 Volledige Eredienste Ds G Opperman

Bron: Prk Jes 51 (Voorbereiding)      

Lees Jes 51:17-23; Mat 26:36-46 

Teks vers 22: So sê jou Here, die HERE, en jou God  wat die saak van sy volk verdedig:  Kyk, Ek neem die beker van bedwelming uit jou hand,  die kelk van my grimmigheid;  jy sal dit verder nie meer drink nie. 

Tema: ‘n Beker van heil en ‘n beker van onheil 

Psalms: 66:1,2; 9:1,7,10; 107:1,10; 99:1,2  


Agtergrond tot preek: 

Ons kan net die beker van danksegging regtig verstaan  as ons ook die HERE se ander beker in die Skrif verstaan: God se beker van bedwelming  die kelk van Sy grimmigheid ...  En wanneer ons daardie beker van danksegging  na ons lippe toe bring, daardie teug drink uit die kelk van heil, laat ons net vir ‘n oomblik daaroor besin  en besef: hierdie moes eintlik die ander beker gewees het, hierdie moes eintlik  die beker van God se grimmigheid gewees het.  


Musiekbesonderhede: 

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Sang, Orrelbegeleiding: Ps 107: 150 Psalms Joop van der Ham  Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za 

4) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page