top of page

133) Ten volle vertroos
(Volledige Erediens: Psalm 131) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Ps 131 Tema: Tot rus in God
Psalms: 84:3,6; 2:1,6; 40:2,3; 23:3; 116; 131:1-3
Agtergrond tot die preek: Daar sal vandag geen kinders aan die nagmaaltafel sit nie. Ons kerkorde en ons belydenis, ja, ook die Heilige Skrif vereis dat ons die in staat moet wees om die liggaam van die Here te onderskei voor ons die nagmaal gebruik. Die nagmaaltafel is nie ‘n plek vir kinders nie.
bottom of page