top of page

13) Onse Kategismus vir Kinders

Son 9 Vr 26 God die Vader en ons Skepping Ds F Smit @WoordeuitsyWoning ​

Skerp jou kennis op van die Heidelbergse Kategismus. Volg Sondagmiddae die reeks video’s waarin ds Faan Smit, GK Heidelberg die Kategismus vir oud en jonk ontsluit. Vervaardigers: Woorde uit sy Woning. Navrae: Gustav en Ina Opperman +27 836502186.   


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App reeds beskikbaar! 

Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  

Dankie aan Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging wat hierdie video toepassing vir ons borg en help ontwikkel het!   


Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 9 Vraag 26

Sondag 9 Vraag 26: Wat glo jy met hierdie woorde: Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde? Antw. Dat die ewige Vader van ons Here Jesus Christus wat hemel en aarde, met alles wat daarin is, uit niks geskape het (a), wat ook deur sy ewige raad en voorsienigheid dit nog onderhou en regeer (b) ter wille van sy Seun Christus my God en my Vader is (c); op wie ek so vertrou dat ek nie twyfel nie of Hy sal my met alles wat nodig is vir liggaam en siel versorg (d) en ook al die kwaad wat Hy oor my in hierdie jammerdal beskik, my ten beste bestuur (e), omdat Hy dit kan doen as 'n almagtige God (f) en ook wil doen as 'n getroue Vader (g).  

Opnamedatum: 2022 08 16


Teken in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir alle video’s in hierdie reeks. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. 


 Musiek gebruik in hierdie video:  Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag  

Outro Music:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0   

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/   

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page