top of page

128) Gedra jou soos 'n man!
(Volledige Erediens: 1 Kor 16) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees: 1 Kor. 16:5-24
Teks: 1 Kor 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
Tema: Gedra jou soos ‘n man!
Psalms:18:1,3; 18:14,15; 118:3,4; 68:12,13
Agtergrond tot die preek: In die weke wat verby is, het dit in ons kerke gegons en weereens het dit gegaan oor manlikheid en vroulikheid ten opsigte van die ampte. Na meer as dertig jaar se debatvoering, blyk dit nog steeds 'n probleem te wees.
bottom of page