top of page

126)Waarheid? Fopnuus?

(Volledige erediens: Joh 18:28-19:16) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees: Johannes 18:28 -19:16

Teks: Joh 18:35 Pilatus sê vir Hom: Wat is waarheid?  en toe hy dit gesê het, gaan hy weer uit Tema: Die waarheid in splinters 

Psalms: 100:1,2,3,4; 25:4,5; 119:50,51; 43:3,4  

Agtergrond tot die preek: Is daar nog soiets soos die waarheid? Elke jaar stel die opstellers van die bekende woordeboek, die Oxford Dictionary die woord van die jaar bekend. Verlede jaar, volgens hulle, was die woord waarin daar die grootste belang-stelling was, die woord: post truth. Post truth, ‘n woord wat daarop dui  dat die mensdom homself nou oorgegee het, oorgegee het aan ‘n werklikheid waar daar geen waarheid meer is nie. Is daar nog ‘n absolute waarheid?

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page