top of page

125) Die Wonder van Wedergeboorte (
(1Kon17) Doop Nina Wium Ds G Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees: 1 Kon 17:9-24
Teks: 1 Kon 17:21 HERE my God, laat die siel van hierdie kind tog in hom terugkeer.
Tema: Deur die Woord tot wedergeboorte
Psalms: 146:1,2; 66:7,8; 105:1,5; 46:4,8
Agtergrond tot die preek: Ja, skielik onverwags tree die dood in. Deur die skeure en krake van vensters en deure kom hy binne om sy prooi te neem. Die skok het haar voete onder haar uitgeslaan en sy wil weet waarom? Nie: Waarom het die HERE dit toegelaat nie? Maar: Waarom het die HERE die dood van haar kind gesoek?
bottom of page