top of page

124) 'n Sondaar word gered

(Volledige Erediens: Luk 22) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Luk 22:54-62 

Teks: 22:60b-62 En onmiddellik, terwyl hy nog praat, het die haan gekraai. En die Here het Hom omgedraai en Petrus aangekyk, en Petrus het die woord van die Here onthou wat Hy vir hom gesê het: Voordat die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. En Petrus het buitentoe gegaan en bitterlik geween. 

Tema: Die Drie-enige God altyd aan die werk vir ons verlossing 

Psalms: 118:12,14; 107:1,3; 33:5,6; 18:1,14.  

Agtergrond tot die preek: As ons die Man van Smarte se optrede reg wil verstaan, dan moet ons die verklaring by die Drie-enige God self soek; moet ons dit soek by die raad, God se ewige vredesraad wat gehou was tussen God die Vader, God die Seun en God die Heilge Gees voor die grondlegging van die wêreld. Dis Hulle wat aan hier aan die werk is, soos hulle nog altyd aan die werk was vanaf die skepping tot nou en soos hulle tot aan die voleinding aan die werk sal wees ...

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page