top of page

122) Min dankbaarheid!

(Volledige Erediens: Luk 17:11-19) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Luk 17:11-19 

Teks v15:  En een van hulle, toe hy sien  dat hy gesond was,  het omgedraai  en God met 'n groot stem verheerlik. 

Tema: Skaars dankbaarheid 

Psalms: 33:1,2; 68:4,9; 40:2,4; 86:5,6.  Agtergrond tot die preek: Die sonde is iets wat liggaam en siel soos melaatsheid uitmekaar laat val. Die sonde is iets wat huwelike en gesinne laat verbrokkel , soos melaatsheid. Tekenend van die gemeenskap tussen God en mens wat deur die sonde verwoes was; die sonde wat Adam en Eva uiteindelik nakend voor God laat staan het. En daarom kan melaatsheid vandag ook as beeld dien van ons sondetoestand.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page