
12) Onse Kategismus vir Kinders
Sondag 8 Vr 24,25 Eenheid Ds Faan Smit @WoordeuitsyWoning
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb Dankie aan Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging wat hierdie video toepassing vir ons borg en help ontwikkel het!
Skerp jou kennis op van die Heidelbergse Kategismus. Volg Sondagmiddae die reeks video’s waarin ds Faan Smit, GK Heidelberg die Kategismus vir oud en jonk ontsluit. V
Vervaardigers: Woorde uit sy Woning. Navrae: Gustav en Ina Opperman +27 836502186. Teken in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir alle video’s in hierdie reeks. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 8 Vraag 24-25
Opnamedatums: 2022 07 21
Musiek gebruik in hierdie video:
Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag Outro Music:
Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/