top of page

12) Hoe nou gemaak?!

Bybelstudie uit Hand 4.13 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Wanneer 'n gemeente enigsins hierdie tipe bedreiging ervaar, wanneer jy as mens 'n bedreiging ervaar, wanneer dinge deurmekaar loop in die kerk of in die gemeente, begin by God! Opnamedatum: 2024 01 09  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) The Princesses Heart (Cinematic Romantic) Artist: Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page