top of page

118) Elia se haatspraak

(Volledige Erediens: 1 Kon 18) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees 1 Kon 16:29–17:1; 18:1-21 

Teks 1 Kon 18:21  En Elía het nader gekom na die hele volk en gesê:  Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hom na;  en as Baäl dit is, volg hom na! Maar die volk het hom niks geantwoord nie.  

Tema: Elia se haatspraak 

Psalms: 100:1,2,3,4; 38:1,5,17; 33:10,11: 146:3,4 

Agtergrond tot die preek: Die verskynsel van haatspraak is nie ‘n nuwe ding nie. Dis so oud soos die Bybel self en dis die HERE se profete wat daarmee begin het. Eintlik die HERE self, die dag toe Hy gesê het: Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie!

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page