top of page

116) Kerk toe met vreugde!

(Volledige Erediens: Ps 122) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees: Psalm 122 

Teks 122:1  Ek was bly toe hulle vir my gesê het:  Laat ons na die huis van die HERE gaan! Tema: Bly om kerktoe te gaan? 

Psalms: Ps 84:1,2; Ps 42:1,5; Ps 84:3; Ps 84:5,6 

Agtergrond tot die preek: Was daar by ons ook vanoggend entoesiasme, ‘n onuitbluslike vreugde en blydskap om weer met ons voete in Jerusalem se poorte te staan? Kom my vrou! Kom my kind! Kom besoekende familie! Kom buurman! Kom vriend! Kom laat ons optrek hiervandaan om in die HEER se huis te staan.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page