top of page

113) Niemand nader as Jesus

(Volledige Erediens: Luk 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Luk 9:51-10:37

Teks: Luk. 10:29 Wie is my naaste? 

Tema: Niemand nader as Christus nie 

Psalms: 149:1,2; 97:1,6; 38:10,14,17; 40:2,5 

Agtergrond tot die preek:  Wie is my naaste ? Ons Here Jesus se antwoord is insiggewend, want dit sal ons help om hierdie hele gedeelte te verstaan. Dit sal ons help om die gelykenis van die barmhartige Samaritaan te verstaan: Dit sal ons help om uiteindelik te verstaan Wie ons naaste is. U sien, hierdie is ‘n strikvraag. Dit was toe ‘n strikvraag net soos dit vandag nog ‘n strikvraag is.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page