top of page

11) Geen ander Naam!

Bybelstudie uit Handelinge 4.1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

En nou nog 'n radikaler stelling (die een volg op die ander): En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie! (Handelinge 4:12) Opnamedatum: 2024 01 02   

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) The Princesses Heart (Cinematic Romantic) Artist: Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page