top of page

11) Die grensdrade lê plat

(Volledige erediens) Eseg 34 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees Esegiël  34

Teks: Esegiël 34:7 Daarom, o herders, hoor die woord van die HERE!

Tema: Die grensdrade lê plat …

Psalms: 95:1,2,4; 73:11,12; 68:9; 103:1,11.


Agtergrond tot die preek:

Die grensdrade lê plat. Die grensdrade van ons geloof … so reguit gespan in die reformasie  elke keer weer so mooi styfgetrek met die aflegging van elke doopbelofte daardie grensdrade lê pap op die grond  Gesagsgrense bestaan daar nie meer nie Kinders is reg en ouers is verkeerd … Vroue praat én preek … pa luister …


Musiekbesonderhede:

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336

Orrelis: Harry Jonkers

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page