top of page

109) God gee meer as wat ons vra

(Volledige Erediens: Deu 3) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Deu 3:23-29; Luk 9:28-36 

Teks Deu 3:25: Laat my tog oortrek en die mooi land sien wat oorkant die Jordaan lê, daardie goeie bergland en die Líbanon! 

Tema: Die Here gee baie meer as wat ons vra 

Psalms:72:1,2; 72:3,4; 103; 1,2; 3,4; 72:10,11 

Agtergrond tot die preek: Mag ek meer van die Here vra as wat Hy my gegee het, of moet ek in alle opsigte tevrede wees met wat ek het? Ek moet tevrede met my plaas, my huis, my vrou, my kar, my os en my esel … Dankie sê vir lewe en gesondheid, die kos op my tafel, die dak oor my kop.  Ek moet vergenoeg wees met die Here se seëninge. Laat ons hulle tel!

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page