top of page

104) Net een fondament

(Volledige Erediens Jos 6; 1Kon 16) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Josua 6:20-27; 1 Kon. 16:29-34 

Teks. 1 Kon. 16:34   In sy dae het Hiël, van Bet-el, Jérigo opgebou;  ten koste van Abíram, sy eersgeborene,  het hy sy fondament gelê,  en ten koste van Segub, sy jongste, sy poorte opgerig,  volgens die woord van die HERE  wat Hy deur die diens van Josua,  die seun van Nun, gespreek het. 

Tema: Los God se puinhope 

Psalms:68:1,2; 33:2,3; 33:5,6; 67:1,2 

Agtergrond tot die preek:  Kyk, na die ineengestorte mure van Jericho, geliefde verbondsvolk, en onthou dit. Moenie daardie mure weer probeer opbou nie! Dit sal jou duur te staan kom. Om God se puinhoop weer in ‘n vesting teen God se waarheid te omskep, dit kan ons duur te staan kom. God se waarskuwing lê vandag steeds in die puinhope opgesluit. Miskien sal die kerk uit die reformasie dit goed hoor, die dag as ons heeltemal kinderloos is.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page