top of page

10) Is ek sielsgesond?

(Volledige Erediens) 111 Joh Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees 111 Johannes  

Teks: 111 Joh. 3 Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan  en dat jy gesond is,  soos dit met jou siel goed gaan 

Tema: Is ek sielsgesond? 

Psalms 43:3,4; 32:1,5; 25:2,4; 86:3,6  


Agtergrond tot die preek: 

Hoe kan u en ek aanvaar, dit weet  dat dit met ons eie siele goed gaan?  Ons kom gewoonlik redelik gou agter  wanneer dit met ons liggame sleg gaan en ons het, danksy die mediese wetenskap  ook baie hulpmiddelle in die verband, maar hoe weet ons  dat ons siele gesond is?  


Musiekbesonderhede: 

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page