
'n Huis vol kinders
Ps 127 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
Dit gaan nou lankal nie meer rondom daardie ruimte wat die tempel is nie (hoe belangrik dit ookal was), maar hier alreeds in die Bedevaartsliedere sien ons dat God se huis en sy huisgemeenskap uit gelowige gesinne bestaan. En dat Hy in daardie gesinne sy seën gee o.a. deur kinders. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 127
Opnamedatum: 2019 05 06
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 127:1,2 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble)
Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za
Toestemming: Ds Eric Kayayan
3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/