top of page

Óf Malligheid, óf Waarheid! Farce or Fact?

Preek Romeine 1 - Woorde uit sy Woning

What we read in Romans 1 is either the statements of a fanatic, or the statements of a hallucinating mad man, or the wailing words of an epileptic sufferer ... Or it's the truth! Dit wat ons hier in Romeine 1 lees, is óf die uitsprake van ‘n fanatikus, óf die uitsprake van ‘n halusinerende mal man, óf die ylende woorde van ‘n epilepsie lyer ... Óf dit is die waarheid! Besoek ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning vir al die video's tot dusver in hierdie reeks. Ons video's troos, bemoedig, waarsku en leer, omdat ons omgee! If you want to understand the essence of humanity's problem and God's answer to that, read the letter to the Romans. After nearly two thousand years, this letter, like the rest of the Bible, has resisted the test of time, and it only shines with urgent topicality today. Paul, the slave of Jesus Christ, had an intention to visit the Christians in Rome. For several reasons it was not possible and therefore he wrote to them a letter ... a remarkable letter. This letter explains the main doctrines of what he calls the Good News. The letter to the Romans would later become the fundamental document of the Christian doctrine. Rev Gustav Opperman guides you on this journey of sermons from Romans. We currently have about 27 video's in this series with English Subtitles. Please visit our the main page of our YouTube channel, There you will find the playlist: Romans - Justified. In 2017 vier ons weer die 400-jarige bestaan van die Dordtse Leerreëls. Daar is omtrent nie een artikel in daardie belydenisskrif waarin die brief aan die Romeine nie aangehaal word nie. Dis ‘n brief geskryf deur ‘n man met die naam van Paulus. Hy beskryf homself as ‘n dienskneg, letterlik as ‘n slaaf van Jesus Christus. So groot was sy ywer vir die oorleweringe van die vaders dat hy voor sy bekering met volle mag die volgelinge van Jesus se Weg begin vervolg het ... dat hy nie net bygestaan het toe die diaken Stefanus met klippe doodgegooi is nie, maar self ook toegesien dat baie van Jesus se dissipels in gevangenisse opgesluit word, dat daardie arme mense ook dikwels omgebring is. Daarvoor het Paulus sy toestemming gegee (Handelinge 26:10 ev). So het hierdie wind van moord in hierdie man voortgewoed tot hy een middag op die weg na Damaskus hom in die Here van die Weg vasgeloop het. Bron: Romeine 1:1 Malligheid of Waarheid/Farce or Fact Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2018 08 26 • Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang: Musiek: Saraband and Variations (Händel) Orrelis – Mariaan Senekal position: 652
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page