top of page

'n Volk geplaag deur God! Verootmoedigingsdiens

Preek Rigters 2 - Woorde uit sy Woning

Rig 2:10 “En toe ook daardie hele geslag by hulle vaders versamel is, staan daar ‘n ander geslag ná hulle op wat die HERE en ook die werk wat Hy vir Israel gedoen het, nie geken het nie.” Hierdie boodskap gerig aan die nageslag van die volk wat Jan van Riebeeck hier geplant het, die oorspronklike draers van die ware Christelike Godsdiens in Suidelike Afrika. Daar is‘n direkte verband tussen die plundergees wat die land en ons mense so teister en ‘n gebrek aan godsdiensonderrig onder ons as gelowiges. Die berowing van die volk was die direkte gevolg van Israel se versuim om hulle kinders te leer om die HERE bo alles lief te hê. position: 763
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page