top of page

Windpomp Mense

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#179 Solidariteit Helpende Hand

In Jesaja 60:22 belowe die HERE dat Hy sy genade "op die regte tyd sal laat kom". Die mense wat hierin glo is soos windpompe altyd getrou op hulle pos wagtend op die wind. Ongeag waar hulle geplant is, is hulle diensbaar en altyd geduldig dat hulle wel van nut kan wees, wanneer die omstandighede dit toelaat.   


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.  

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  


Bron: Jesaja 60:22 

Opnamedatum 2023 09 11  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation

 1) Josef Suk, Serenade, Op 6 Artist:  A Far Cry YouTube Audio Library License  

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library Licens

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page