top of page

Wie se skaap is jy?

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#186 Solidariteit Helpende Hand

Die Bybel ken twee soorte skape: die wat die dood as herder het  (Ps 49:15) en die wat aan die goeie Herder behoort (Joh 10:27). Hy ken elkeen van sy skape en hulle ken Hom. Net soos die skape op 'n Karooplaas gemerk word, so word die Here Jesus se skape ook gemerk. Dit gebeur deur die teken van die doop wat elke skaap van die Here behoort te dra.  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb  

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Bron: Ps 49:15 en Joh 10:27

Opnamedatum: 2023 11 07  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  

1) Veracruz Artist: Quincas Moreira YouTube Audio Library License   

2) Hulu Ukulele Artist: Chris Haugen YouTube Audio Library License   

3) Meeting Again Artist: Emily A. Sprague YouTube Audio Library License   

4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page