top of page

Weg van die Dood

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#195 Solidariteit Helpende Hand

Die Weste is vasgevang in 'n algemene kultuur van die dood. In sy poging om self oor lewe en dood te beslis, word daar al meer vir die dood gekies en word daardie keuse opgehemel. Dit is van toepassing in die gevalle van aborsie, "selfde geslag verbintenisse" asook die sg genadedood. In al hierdie gevalle tree die mens op asof hy of sy God is. Spreuke 14:12; Ps 73:12 (berymd).  


Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad: woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/ 


Bron: Spreuke 14:12; Ps 73:12 (berymd) 

Opnamedatum: 2024 02 07  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 

1) Tragic Story Cinematic Artist: Myuu YouTube Audio Library License  

2) 80's Video Game Death Artist: Sir Cubworth YouTube Audio Library License  

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page