top of page

Wees sout!
Helpende Woord 35 Matthéüs 5 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Vanaf die vroegste tye was sout 'n baie waardevolle middel. Dit was selfs baie lank as betaalmiddel gebruik. Die Here Jesus erken die bydrae wat sout as 'n bederfwerende middel in ons lewens het en moedig sy dissipels aan om self sout in hulle samelewing te wees en om self 'n bydrae te maak om die verrotting in hulle omgewing teen te gaan. Volg Helpende Woord elke Vrydag op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Woorde uit sy Woning se internetbediening!” Bron: Matthéüs 5, 2 Korinthiërs 2:15 Wees sout! Helpende Woord#35 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 08 04 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: With thanks to Audio Library and appreciation for following 2 artists: 1) Desert Caravan 2:01 Aaron Kenny Cinematic | Dramatic You're free to use this song and monetize your video. 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro You're free to use this song and monetize your video, but you must include the following in your video description: Cylinder Two by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://chriszabriskie.com/cylinders/ Artist: http://chriszabriskie.com/ position: 343
bottom of page