top of page

Water van die Lewe

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#156 Solidariteit Helpende Hand

Daar is min plekke in Suidelike Afrika wat so deurlopend deur droogtes geteister word as die Noord-Weste van SWA. Mens en dier versmag van hitte en dors. Die beeste moet in die padreserwes wei, want die weiding is op. Wanneer dit dus in hierdie wêreld reën, dan is almal soveel meer bewus van die Here se genade en dra die woorde van ons Here Jesus soveel meer betekenis: Hy is die water van die lewe. 

Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.  

U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping 


Bron: Ps 42, Ps 104, Ps 65 

Opnamedatum: 2023 04 03  


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.  


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Bone Dry Cinematic Dark Telecasted 2:08 YouTube Audio Library License 2) Rain Fuse Cinematic Sad French Fuse 1:48 YouTube Audio Library License 3) Psalm 65:1 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika bestellings@gksa.co.za 4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page