
Wat beteken hierdie klippe?
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#111 Solidariteit Helpende Hand
Daar is 'n heelwat klipstapels in die land wat besonderse historiese gebeurtenisse herdenk. In Heilbron vind ons so 'n klipstapel wat die gedagtenis van die Boere vroue en kinders wat tydens die ABO daar geterf het, in herinnering roep. As ons in gedagte hou dat meer as 780 binne 'n jaar of twee daar gesterf het, is dit goed dat ons nie hierdie klipstapel sal ignoreer nie, maar die offers wat hulle gebring het, sal onthou. Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com
Bron: Josua 4:6,21 en Prediker 1:11
Ds Gustav en Ina Opperman
Opnamedatum: 2022 03 27
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
1) Attraction YouTube Audio Library License
2) Clouded YouTube Audio Library License
3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Ugonna Onyekwe
YouTube Audio Library License