top of page

Waar is jou skat? Waar is jou hart?
Helpende Woord 5 Lukas 12 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Elkeen van ons moet onsself een of ander tyd konfronteer met die vraag waar ons skat is? Die wonder van die verkondigde evangelie lê daarin dat daardie vraag by ons na vore kom en dat dit ook vir ons die antwoord daarop bied. Volg ons gewilde nuwe YouTube-reeks, #HelpendeWoord. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). Deel maklik op WhatsApp die Goeie nuus van hoop, toeganklik vir almal met 'n selfoon. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord Vrydae geestelike kos. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!” BRON: Lukas 12:33,34 Waar is jou skat? Waar is jou hart? Helpende Woord Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 09 29 Musiek gebruik in hierdie video: 1) Helpende Woord Temamusiek: Light Thought var 4 by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Artist: http://incompetech.com/ (Audio Library) 2) There's Probably No Time by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://chriszabriskie.com/uvp/ Artist: http://chriszabriskie.com/ 3) Psalm 25 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za position: 456
bottom of page