top of page

Waar is jou naam opgeskryf?

Helpende Woord 36 Jesaja 51 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Mense toon vandag 'n toenemende belangstelling in hulle geslagregisters. In 'n wêreld waar die toekoms al hoe meer onseker lyk, soek ons vastigheid in die verlede, begin ons al hoe meer die rots aanskou waaruit ons gekap is (Jesaja 51:1). So word ons bemoedig en vermaan om die hand van die Here in die lewens van ons voorgeslagte te sien en te besef dat dieselfde Here vandag nog getrou is aan sy verbond. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die ons internetbediening!” Bron: Jesaja 51:1 Waar is jou naam opgeskryf? Helpende Woord#36 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 09 14 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video, obtained from YouTube Audio Library, with thanks. With appreciation to the artists: 1) Borderless 2:51 Aakash Gandhi Cinematic | Inspirational You're free to use this song and monetize your video. 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro You're free to use this song and monetize your video, but you must include the following in your video description: Cylinder Two by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://chriszabriskie.com/cylinders/ Artist: http://chriszabriskie.com/ position: 339
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page